|
NUUSFLITSE
|
WELKOM
Stres en Trauma is deel van almal se lewe. Jonk en oud. Dit neem baie vorme aan. As emosioneel pynlike insidente nie verwerk word nie, kan dit jou lewe hel maak. Daar is hulp beskikbaar. Selfs al lyk dit nie altyd so nie, is heling moontlik. Heling bring hoop. Mense met hoop kan voluit leef.
As geregistreerde en ervare Pastorale- Leefstres- en Traumaberader is ek in verskeie tegnieke geskool en kan berading verskaf volgens jou behoeftes.
Maak 'n afspraak. In 'n veilige en vertroulike omgewing kan ons saam na uitkoms soek. Ons kan ook aanlyn gesels.