GROEPSONTLONTING WERKSWINKEL (7 VBO punte)
Hierdie werkswinkel word net op versoek van groepe aangebied.
Hierdie eendag werkswinkel is daarop gemik om enige persoon wat groepe moet ontlont te help om dit effektief te doen. Busongelukke, gewapende roof, plaasaanvalle, (natuur)rampe, motorskakings, selfdood en ander groepstrauma, waar ‘n aantal mense saam ontlont moet word kom dikwels voor. Dit vereis spesifieke vaardighede van die ontlontingspersoneel. Dit is aan te beveel dat elke maatskappy, skool en kerk minstens een of twee toegeruste ontlonters tot hul beskikking het.
Die werkswinkel sluit in:
Inligting wat slagoffers van trauma moet weet rondom die simptome van trauma wat hulle kan
verwag asook praktiese riglyne om dit te hanteer.
Ventilering van emosies en normalisering.
Fokus op spesifieke groepe.
Identifisering van kandidate vir individuele berading (bv. TIR).
Toepaslike video’s.
Praktiese oefeninge.
Handleiding
Tyduur 08:30 – 16:30
Verversings en ligte middagete.
Koste :R 950.00 pp