TIR FASILITERING AS TRAUMA-BERADINGSTEGNIEK
TIR (Trauma Incident Reduction) is 'n fasiliteringsproses wat gebruik word om 'n persoon herhaaldelik deur 'n spesifieke trauma-insident te laat werk ('n ou of onlangse insident) om 'n punt te bereik waar, die insident se effek so verminder is dat, dit nie meer die persoon se funksionering negatief beinvloed nie.
TIR Fasilitering is my verkose metode om trauma aan te spreek, hoofsaaklik omdat ek die kliënt, op 'n konstruktiewe manier, deur sy trauma belewenis begelei om by 'n eindpunt uit tekom. Dit beskerm my en die kliënt in die opsig dat ek geen raad gee nie en die kliënt selfinsig kry. Dit is baie effektief omdat resultate meestal in 'n korter tydperk bereik word as met ander berading.
Die Engelse videos hieronder vertel meer oor TIR en is ook op YouTube beskikbaar. Kyk ook gerus na https://youtu.be/8hPSRtDG2ec