VERWYSINGS
Graag beveel ek die volgende boeke aan:
Retief, Y. 2004, Genesing vir Trauma in die Suid-Afrikaanse Konteks, Struik Christelike Boeke, Paarl
Retief, Y. 1999, Lag weer oor die dag wat kom, Struik Christelike Boeke, Paarl
Le Roux, A. & van Wijk, T, 2010, Genees jou Trauma, Hemel en See Boeke
Jan JF Viljoen,2018, Anderkant Trauma Verby.
"Genesing van Trauma" help slagoffers en hulle gesinne om met hulle trauma en die ongenaakbare gevolge daarvan te deel.
In haar boek "Lag weer oor die dag wat kom" stel Yvonne Retief die lesers bekend aan die grondbeginsels van Transaksionele Annalise en die toepassing daarvan op volwassenes wat as kinders gemolesteer is.
"Genees jou Trauma" is 'n reeks radiopraatjies van Tessa van Wijk wat in boekvorm verwerk is. Dit bevat waardevolle riglyne vir enigeeen wat self trauma probeer vererk.
"Anderkant Trauma Verby" bekyk trauma vanuit 'n toegepaste metasielkundige perspektief.

OPLEIDING
Opleiding in berading is beskikbaar by verskeie instansies. Dit word aanbeveel dat 'n geakkrediteerde Universiteit of Kollege kursus gevolg word.
Die kursusse word o.a. aangebied by die Universiteit van Pretoria se Sentrum vir Kontekstuele Bediening. http://web.up.ac.za/default.asp?ipkCategoryID=2854&subid=2854&ipklookid=12
_
Hospivision in Pretoria bied 'n basiese kursus in siekeberading aan wat by die CB POWEL BIBLE CENTRE van UNISA geakkrediteer is.
:http://www.hospivision.org.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_custom&cause_id=1245&page=schedule
GEVORDERDE OPLEIDING
Die opleiding in "TRAUMA INCIDENT REDUCTION" is een van die mees bruikbare tegnieke om die nagevolge van trauma hok te slaan. Die gebruik van die tegniek help individue om, binne 'n relatiewe kort tyd, hulle ervaringe te verwerk en om weer aan te pas in die gemeenskap.