Om vir ander te lag is nie goeie maniere nie, maar om saam met iemand te lag is helend vir die siel.
|
Moet nooit 'n goeie storie met feite bederf nie. Soms is 'n storie op sigself baie snaaks. Soms moet jy die storie so effens draai om dit 'n verrassende ontknoping te gee. Soms is 'n verregaande storie moontlik, maar onwaarskynlik. Dit is nou tyd dat jy jouself of iemand anders bederf met 'n lekkerlees boek in Afrikaans. 33 Komiese sketse. Almal bokant die beld. Gedruk in 'n maklik leesbare lettertipe. Sagteband. (Nog) nie in winkels beskikbaar nie. Koop direk by uitgewer/skrywer Per boek Per 3 boeke Prys R75 R210 Koerier R100 R100 Totaal R175.00 R320.00 Deponeer die bedrag in ABSA 632005 JJF Viljoen Tjek rekening 2050920014 Verwysing: Lag + jou van Epos bewys van betaling plus jou naam en fisiese afleweringsadres + selnommer na [email protected] |